|
’n Ster-aanbieding van Mieliestronk.com Die omvattende
Mieliestronk-lys van Klik op skakel vir die afdeling van jou keuse: |
|
Afdeling 4 [ M — P ]
m
meter; milli- µ
mikro- m.
miljoen;
myl; monsieur m.
(ook ml.) manlik, manlike m.
(ook
min.) minuut M
mega-; Romeinse 1 000 M.
Majesteit Ma.
Maandag mA
milliampère µA
mikro-ampère MA
mega-ampère;
masjienafwerking;
masjienafgewerk, masjienafgewerkte M.A. (ook MA) Magister Artium maatsk.
maatskaplik, maatskaplike M.A.(Cur.)
(
ook MA(Cur) ) Magister Artium
(Curationis) M.Admin.
(ook
MAdmin)
Magister
Administrationis mag.
magistraat magn. magnetisme; magneties, magnetiese M.Agric.Admin.
(ook
MAgricAdmin)
Magister
Agriculturae
Administrationis maj.
majoor maks.
maksimum Mal.
Maleagi (boek in die
Bybel); Malawi; Malawies, Malawiese; Maleisië;
Maleisies, Maleisiese;
Maleis (die taal), Maleise M.Arb.
(ook
MArb)
Magister
in Arbeidsterapie M.Arch.
(ook MArch) Magister
Architecturae Mark.
Markus
(Evangelie van Markus, boek in die Bybel) M.Art.
et Scien. (ook
MArt et Scien) Magister Artium et
Scientiae masj.
masjien; masjinerie;
masjinaal, masjinale; masjineer M.A.Soc.
(ook
MASoc) Magister Artium Societatis mat.
matesis; matematies, matematiese; materiaal Matt.
Matteus
(Evangelie
van Matteus, boek in die Bybel) m.a.w.
met ander woorde MB
militêre begrafnis MB
(ook MBK) menslike bewegingskunde M.B.
(ook
MB) Medicinae Baccalaureus M.B.A.
(ook
MBA) Magister
in
Bedryfsadministrasie;
Magister
in Besigheidsbestuur en
-administrasie mbar
millibar M.Bibl.
(ook
MBibl) Magister Bibliothecologiae mbl.
maandblad M.B.L.
Magister
in Bedryfsleiding m.b.t.
met betrekking tot m.b.v.
met behulp van mC
millicoulomb MC
megacoulomb Mcal
megakalorie MCC
Marylebone
Cricket Club M.Ch.D.
(ook
MChD)
Magister
Chirurgiae Dentium M.Com.
(ook
MCom)
Magister Commercii M.Compt.
(ook
MCompt)
Magister
Computationis M.Cur.
(ook
MCur)
Magister
Curationis md.
maand m.d.
met
die; maande
na datum; mano
destra Md
simbool vir mendelevium (element) M.D.
(ook
M.D) Medicinae Doctor M.Diac.
(ook
MDiac) Magister Diaconiologiae m.div.
met
dividend M.Div.
(ook
MDiv) Magister Divinitatis mdl.
maandeliks, maandelikse mdr.
moeder M.Dram.
(ook
MDram)
Magister
in die Drama m.d.v.
met dien verstande me.
(ook me) titel
vir ’n vrou, getroud of ongetroud Me.
Middeleeue;
Middeleeus, Middeleeuse M.Econ.
(ook
MEcon) Magister Economiae med.
medisyne;
medies, mediese; medium;
mediaan M.Ed.
(ook
MEd) Magister Educationis medew.
medewerker;
medewerkster MEDUNSA
(ook
Medunsa) Mediese Universiteit
van Suider-Afrika meetk.
meetkunde;
meetkundig, meetkundige meg.
meganika; meganies, meganiese MEI
Maatskappy vir Europese Immigrasie mej.
mejuffrou MEMA
Moderne
Evangelisasiemedia in Afrika memo.
memorandum Meng.
Middelengels,
Middelengelse messelw.
messelwerk metaalw.
metaalwerk metaf.
metafoor;
metafories, metaforiese metafis.
metafisika;
metafisies, metafisiese metal.
metallurgie;
metallurgies, metallurgiese meteor.
meteorologie;
meteorologies, meteorologiese meton.
metonimia;
metonimie; metonimies, metonimiese mev.
mevrou meV
mega-elektronvolt mf.
motorfiets m.f.
mezzo
forte
(taamlik luid, in musiek) mF
millifarad MF
mediumfrekwensie m/g
(ook m.p.g.) myl per gelling mg
milligram Mg
megagram;
simbool
vir magnesium (element) MG
mediumgolf;
masjiengeweer;
militêre
gebied; megagreep MGT
Middelbare
Greenwichtyd mh.
motorhuis,
motorhuise m/h
myl per hora (uur) mH
millihenry Mhd.
Middelhoogduits; Middelhoogduitse MHK
Maritieme Hoofkwartier M.Huish.
(ook MHuisk) Magister in die Huishoudkunde m.hv.
(ook MHV) minder as houervrag MHVS
Mediese Hulpvereniging van Staatsamptenare MHz
megahertz m.i.
myns insiens MID
Misdaadinligtingsdiens MIF
Motorindustrieëfederasie mikrobiol.
mikrobiologie; mikrobiologies, mikrobiologiese mil.
militêr, militêre Mil.Akad.
Militêre Akademie mil.att.
militêre attaché min.
minimum; minister; minuskel min.
(ook m.) minuut miner.
mineralogie; mineralogies, mineralogiese M.Ing.
(ook MIng) Magister Ingeneriae M.Inst.Agrar.
(ook MInstAgrar) Magister Institutionis Agrariae mit.
mitologie; mitologies, mitologiese m.i.v.
met inagneming van; met inbegrip van; met ingang van; met insluiting
van MIV
menslike
immuniteitsgebrekvirus, die virus wat verantoordelik is vir vigs (nota:
MIV word in Afrikaanse verkies bo HIV, die Engelse
afkorting vir “human immunodeficiency virus”) mj
millijoule MJ
megajoule mk.
merk m.k.
met koste MK
marginale koste;
Metodistekerk; umKhonto weSizwe ("Spies van die
Nasie", die militêre vleuel van die ANC ten tyde van die
bevrydingstryd); mitralisklep of myterklep MKK
meerkanaalkommunikasiekontroleerder mℓ
milliliter ml.
(ook m.) manlik, manlike mlle.
mademoiselle (Franse mejuffrou) mm
millimeter m.m.
mutatis mutandis (met die nodige veranderings) MM
Militêre Medalje;
metronoom van Mälzel (tempoklikker in musiek, in 1816 gepatenteer
deur die Duitser Johann Nepomuk Mälzel) MMB
minimum
maatskappybelasting mme.
madame (Franse mevrou) M.Med.
(ook MMed) Magister Medicinae M.Med.Vet.
(ook MMedVet) Magister Medicinae Veterinariae MMI
Militêre Mediese Instituut M.Mil.
(ook MMil) Magister Militaris M.Mil.Med.
(ook MMilMed) Magister Militaris Medicinae mm.k.
(ook MMK) magnetomotoriese krag M.Mus.
(ook MMus) Magister Musicae m.n.
met name mN
millinewton Mn
simbool
vir mangaan (element) MN
meganewton M.Net.
Elektroniese Medianetwerk Mnl.
Middelnederlands;
Middelnederlands MNM
moontlik nadelige
medisyne mnr.
meneer MNR
Mediese
Navorsingsraad mntl.
moontlik, moontlike MNV
magneties neutrale
vlak Mo
simbool
vir molibdeen (element) MO
mediese
offisier;
middelbare onderwys;
modus operandi (manier van optrede); magnetiese
observatorium
mΩ
milliohm μΩ
mikro-ohm MΩ
megaohm mob.
mobilisasie mod.
modern,
moderne; moderato
(matig,
gematig, in musiek) mod.ger.
moderne
geriewe mol
molekule
of molekuul; molekulêr, molekulêre MOTH
Memorable
Order of Tin Hats
m.p.
mezzo piano (halfsag, in musiek) MP
militêre
polisie
MPa
megapascal
M.P.A.
(ook
MPA) Magister in Publieke Administrasie m.p.g.
(ook
m/g) myl per gelling M.Pharm.
(ook
MPharm)
Magister
Pharmaciae M.Pharm.Med.
(ook
MPharmMed)
Magister
Pharmaciae
Medicinae M.Phil.
(ook
MPhil)
Magister
Philosophiae MPI
Miltêre
Psigologiese Instituut M.P.L.
(ook
MPhil)
Magister
in Personeelleiding MPLA
Movimento
Popular de Libertação de Angola
(aanvanklik Marxisties-Leninistiese bevrydingsbeweging wat ná die
Angolese onafhanklikwording teen ’n ander bevrydingsbeweging in die
land, Unita, geveg het) m.p.s.
(ook m/s) meter per sekonde m.p.u.
myl per uur Mpy.
(ook My.) Maatskappy mr.
meester MR
metropolitaanse raad mrad
milliradiaal μrad
mikroradiaal M.Rad.
(ook MRad) Magister in Radiografie M.Rek.
(ook MRek) Magister in Rekeningkunde MRK
Menseregtekommissie mrnr.
marinier Mrt.
Maart ms
millisekonde μs
mikrosekonde ms.
manuskrip; motorskip m/s
(ook m.p.s.) meter per sekonde m.s.
(ook MS) maande na sig;
mano
sinistra
(musiekterm) mS
millisiemens μS
mikrosiemens MS
multipele/verspreide
sklerose;
megasiemens;
metropoliaanse struktuur MSA
Medesendingarbeidsters MSB
miniatuurstroombreker;
Manne-Sendingbond M.Sc.
(ook
MSc)
Magister
Scientiae M.Sc.Agric.
(ook
MScAgric)
Magister
Scientiae
Agriculturae M.S.
en S.
(ook
MS
en S of
M.S.S. of MSS) Magister in Stads- en Streekbeplanning mskp.
manskap M.Soc.Sc.
(ook
MSocSc)
Magister
Societatis Scientiae MSS metropoliaanse substruktuur mT
millitesla μT
mikrotesla M.Th.
(ook
MTh of M.Theol. of MTheol) Magister Theologiae MTK
maksimum
toelaatbare konsentrasie; multilaterale tegniese komitee mun.
munisipaliteit; munisipaal, munisipale mus.
musiek; musikaal, musikale Mus.B.
(ook
MusB)
Musicae
Baccalaureus Mus.D.
(ook
MusD) Musicae Doctor m.u.v.
met uitsondering van mv.
meervoud m.v.
mezza voce (met halwe stem, in musiek) mV
millivolt μV
mikrovolt MV
megavolt;
motorvervoer;
masjienverglansing; masjienverglans, masjienverglanste MVA
motorvoertuigassuransie MVD
Medalje
vir Voortreflike Diens MVG
metropolitaanse vervoergebied MVM
middelvlakmannekrag MVSA
Mediese
Vereniging van
Suid-Afrika M.V.Sc.
(ook
MVSc) Magister Veterinariae Scientiae mW
milliwatt μW
mikrowatt MW
megawatt; maatskaplike werk
mWb
milliweber MWG
mees
waarskynlike getal MWU
Mynwerkersunie MWV
maksimum waarskynlike vloed Mx
maxwell
(meeteenheid) My.
(ook
Mpy.) maatskappy mynw.
mynwese N n
nano- n.namens;
neutrum;
nomen N.
noord; noorde; noordelik, noordelike; Noors,
Noorse nA
nanoampère Na
simbool
vir natrium (element) naaldw.
naaldwerk naaldwerkk.
naaldwerkkamer naasb.
naasbestaande N.Afr.
Noord-Afrika; Noord-Afrikaans,
Noord-Afrikaanse nagr.dipl.
nagraadse diploma Nah.
Nahum (boek in die Bybel) NALN
Nasionale Afrikaanse Letterkundige
Museum en Navorsingsentrum Nam.
Namibië; Namibies, Namibiese Namakw.
Namakwaland; Namakwalands,
Namakwalandse N.Am.
(ook
N.Amer.) Noord-Amerika; Noord-Amerikaans,
Noord-Amerikaanse nas.
nasionaal, nasionale Nas.
Nasionaal, Nasionale; Nasionalis nat.
natuurkunde; natuurkundig, natuurkundige; natuurstudie Natref
Nasionale
Olieraffinaderye van Suid-Afrika n.a.v.
na aanleiding van; na
analogie van NaVIS
Nasionale
Verkeersinligtingstelsel NAVO
(ook Navo) Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie Nb
simbool
vir niobium (element) NBK
Nasionale Behuisingskommissie NBNI
Nasionale
Bounavorsingsinstituut NBOMN
Nasionale
Buro vir Opvoedkundige
en Maatskaplike Navorsing N.Br.
noorderbreedte NBS
nasionale bestuurstelsel NBSL
Nasionale
Beroepsokkerliga NBVP
Nasionale
Buro vir Vermiste Persone NBVV
Nasionale
Beroepsveiligheidsvereniging nC
nanocoulomb n.C.
na Christus NC
Kode
vir die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, volgens die
Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO). Vir
volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg
"ZA-" voor die kode. Dus ZA-NC NCNL
Nasionale Chemiese Navorsingslaboratorium n.d.
na
die;
na datum Nd.
Ndebele (die taal) N.D.B.
(ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Boukunde N.D.E.A.
(ook sonder die punte) Nasionale Diploma vir Eiendomsagente N.D.E.M.I.
(ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Elektrotegniese en
Meganiese Ingenieurswese N.D.F.
(ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Fisioterapie N.D.G.I.
(ook sonder die punte) Nasionale Diploma vir Gesondheidsinspekteurs N.D.H.B.
(ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Hotelbestuur N.D.I.A.
(ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Industriële
Administrasie N.Dip.
(ook NDip) Nasionale Diploma N.D.K.
(ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Kleremakery N.D.K.O.
(ook
sonder die punte) Nasionale
Diploma in Kuns en Ontwerp Ndl.
Nederland; Nederlands,
Nederlandse;
Nederlandisme; Nederlandisties,
Nederlandistiese N.D.M.T.
(ook
sonder die punte) Nasionale
Diploma in Mediese Tegnologie N.D.O.T.
(ook
sonder die punte) Nasionale
Diploma vir Ortopediese
Tegnici NDP
nasionale
dienspligtige N.D.P.A.
(ook
sonder die punte) Nasionale
Diploma in Parke-administrasie N.D.R.
(ook
sonder die punte) Nasionale
Diploma in Radiografie N.D.T.
(ook
sonder die punte) Nagraadse
Diploma in Teologie;
Nagraadse
Diploma in Tuinbou N.D.W.
(ook
sonder die punte) Nasionale
Diploma in Weerkunde;
Nasionale
Diploma in Waardering N.D.W.T.
(ook
sonder die punte) Nasionale
Diploma in Werkterapie NECSA
(ook Necsa) South African Nuclear Energy Corporation Limited
(Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie Beperk) Ne
simbool
vir neon (element) Ned.
Nederduits; Nederduitse Ned.Geref.
(ook NG) Nederduitse Gereformeerde Ned.Herv.
(ook NH) Nederduitse Hervormde NEDLAC
(ook Nedlac) National Economic Development and Labour
Council (Nasionale Ekonomiese, Ontwikkelings- en Arbeidsraad) neg.
negatief, negatiewe Neh.
Nehemia (boek in die Bybel) nem.con.
nemine contradicente (met niemand wat teëpraat nie, sonder teëstem,
eenparig) nem.dis.
nemine dissentiente (met niemand afwykend nie, eenparig) NEPAD New
Partnership for Africa’s Development
(Nuwe Venootskap vir Afrika-ontwikkeling) N.Eur.
Noord-Europa; Noord-Europees, Noord-Europese nF
nanofarad NFA
Nasionale Filmargief NFNL
Nasionale Fisiese Navorsingslaboratorium NFO
Nasionale Fisiese Ontwikkelingsplan NFR
Nasionale Filmraad NG
(ook
Ned.Geref.) Nederduitse Gereformeerde n.g.d.
(ook NGD) niegraaddoeleindes N.Germ.
Noord-Germaans, Noord-Germaanse NGK
Nederduitse Gereformeerde Kerk NGKA
Nederduitse Gereformeerde Kerk in
Afrika NGSK
Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk N.G.O.S.
(ook NGOS) Nagraadse Onderwyssertifikaat nH
nanohenry NHBR
Natalse Haaibestrydingsraad N.H.Dip.
(ook
NHDip) N.H.D.T.
(ook NHDT) Nasionale Hoër Diploma vir Tegnici N.H.O.D.
(ook NHOD) Nasionale
Hoër Onderwysdiploma N.H.S.
(ook NHS) Nasionale Handelsertifikaat Ni
simbool
vir nikkel (element) NI
nasionale
inkomste; Nasionale
Intelligensiediens NIA
Nasionale Intelligensieagentskap N.I.D.
(ook NID) Nasionale Ingenieursdiploma NIHN
Nasionale Instituut vir Houtnavorsing NIM
Nasionale
Instituut vir Metallurgie NIMI
Nasionale
Instituut vir Meganiese Ingenieurswese NIMN
Nasionale Instituut vir Materiaalnavorsing NIMRO
(ook Nimro) Nasionale Instituut insake
Misdaadvoorkoming en Rehabilitasie
van Oortreders NIPB
Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming NIPN
Nasionale Instituut vir Personeelnavorsing N.I.S.
(ook NIS) Nasionale Intermediêre Sertifikaat NISN
Nasionale Instituut vir Steenkoolnavorsing NISV
Navorsingsinstituut vir Seevisserye NITN
Nasionale
Instituut vir Telekommunikasienavorsing NIVPN
Nasionale Instituut vir Vervoer-
en Padnavorsing NIVS
Navorsingsinstituut
vir Vee- en
Suiwelkunde;
Navorsingsinstituut vir Voedingsiektes NIVV
Navorsingsinstituut vir Vrugte en Vrugtetegnologie NIWN
Nasionale Instituut vir Waternavorsing NIWW
Navorsingsinstituut
vir Wingerdbou
en Wynkunde NIXT
Nasionale
Instituut vir Plofstoftegnologie N.J.S.
(ook NJS) Nasionale Junior Sertifikaat NKF
Nasionale
Kwalifikasieforum NKHO
Nasionale
Kommissie vir Hoër Onderwys NKK
Nasionale Kunstekoalisie NKV
Nasionale
Kankervereniging nl.
naamlik n.l.
non licet (nie toegestaan nie)
nm
nanometer nm.
namiddag
NM
nuwe maan NMK
Nasionale
Mannekragkommissie NMR
Nasionale
Mediese Raad NMVS
nasionale misdaadvoorkomingstrategie n.n.
nomen nescio (onbekende) N.Ndl.
Noord-Nederland;
Noord-Nederlands,
Noord-Nederlandse N.Ndl.
(ook
Nnl.) Nieu-Nederlands; Nieu-Nederlandse NNEI
Nasionale
Navorsingsinstituut vir
Elektriese
Ingenieurswese NNIMI
Nasionale
Navorsingsinstituut
vir
Meganiese Ingenieurswese NNIWW
Nasionale
Navorsingsinstituut
vir
Wiskundige Wetenskappe Nnl.
(ook
N.Ndl.) Nieu-Nederlands; Nieu-Nederlandse NNO
noordnoordoos;
noordnoordoostelik,
noordnoordoostelike;
Nasionale Navorsingsinstituut vir
Oseanologie
NNP
Nuwe Nasionale Party NNR
Nasionale Nywerheidsraad NNS
Nasionale Navorsingstigting NNW
noordnoordwes; noordnoordwestelik,
noordnoordwestelike no.
(ook nr.) nommer
n.o.
nomine officii (pligshalwe) No
simbool
vir nobelium (element) NO
noordoos;
Noordooste; noordoostelik,
noordoostelike NOAR
Nasionale
Onderwysadviesraad N.O.D.
(ook NOD) Nasionale Onderwysdiploma NOI
Nederlands-Oos-Indië; Nederlands-Oos-Indies,
Nederlands-Oos-Indiese NOIK
Nederlandse
Oos-Indiese Kompanjie NOK
Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie
van
Suid-Afrika Beperk NOKSA
(ook Noksa) Nasionale Olimpiese Komitee van Suid-Afrika nom.
nominatief;
nominaal, nominale Noorw.
Noorweë;
Noorweegs, Noorweegse NOS
noukeurig
omskrewe stelsels N.O.S.
(ook NOS) Nasionale Onderwyssertifikaat Nov.
November Np
simbool
vir neptunium (element) NP
Nasionale Party; nuwe
paragraaf NPI
Nasionale Produktiwiteitsinstituut NPNI
Nasionale
Padnavorsingsinstituut NPNK
Nasionale
Pleknamekomitee N.P.S.
(ook NPS) Nasionale Preliminêre Sertifikaat NPU
Nasionale Persunie;
Nuusblad-Persunie NPVR
Nasionale
Padveiligheidsraad nr.
(ook no.) nommer NR
nuwe
reël NRO
nieregeringsorganisasie NRP
Nasionale
Raad vir Provinsies; Nuwe
Republiekparty NRSN
Nasionale
Raad vir Sosiale Navorsing ns
nanosekonde n.s.
(ook
NS) na sig Ns.
naskrif NS
Nieu-Seeland;
Nieu-Seelands, Nieu-Seelandse; naamwoordstuk NSA
Netbal Suid-Afrika; Naamkundevereniging van Suider-Afrika NSBG
Nasionale Sentrum vir Bedryfsgesondheid NSL
Nasionale Sokkerliga N.So.
Noord-Sotho (die taal) NSOAR
Nasionale Streekontwikkelingsadviesraad NSOP
Nasionale Streekontwikkelingsprogram NSP
nasionale sleutelpunt NSR
Nasionale Sportraad NSRI
Nasionale
Seereddingsinstituut NSW
Nieu-Suid-Wallis nT
nanotesla NT
Nuwe
Testament; Nieu-Testamenties,
Nieu-Testamentiese,
Nuwe-Testamenties, Nuwe-Testamentiese NTD
normale temperatuur en druk NTL
nasionale
taalliggaam NTLA
Nasionale
Taalliggaam vir Afrikaans NTS
(ook NTS) Nasionale Tegniese Sertifikaat NTWSA
Nuwe
Testamentiese Werkgemeenskap
van Suid-Afrika n.u.
na ure; nauurs, nauurse; nuwe
uitgawe NUG
nasionale
uitvoerende gesag NUK
nasionale uitvoerende komitee Num.
Numeri (boek in die Bybel) NUM
Nasionale Unie van Mynwerkers NUMSA
(ook Numsa) Nasionale
Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika n.u.n.
nie
uit nie nv.
naamval NV
Nasionale Vergadering; Nuwe
Verbond;
naamlose vennootskap NVG
Nasionale
Vervolgingsgesag NVI
Nasionale
Vervoerindeks NVIS
Nasionale Verkeerinligtingsentrum NVK
Nasionale
Vervoerkommissie NVNI
Nasionale Voedselnavorsingsinstituut NVR
Nasionale Vroueraad NVS
Nasionale
Versnellersentrum; Nasionale Vredesekretariaat n.v.t.
(ook NVT) nie van toepassing nie NVVR
Nasionale
Verkeersveiligheidsraad nw.
naamwoord n.w.
na werk nW
nanowatt NW
noordwes; Noordweste; noordwestelik,
noordwestelike; kode
vir die Suid-Afrikaanse provinsie Noordwes, volgens die Internasionale
Organisasie vir Standardisasie (ISO). Vir
volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg
"ZA-" voor die kode. Dus ZA-NW nyw.
nywerheid O o.
onder o.
(ook ons.) onsydig, onsydige O
simbool
vir suurstof (element) O.
oos; Ooste; oostelik, oostelike o.a.
onder andere OAE
Organisasie
vir Afrika-eenheid (in 2001 vervang deur die AU of Afrika-Unie) O.Afr.
Oos-Afrika;
Oos-Afrikaans, Oos-Afrikaanse OAPUL
Organisasie van Arabiese Petroleumuitvoerlande ob.
obiit (oorlede) Ob.
Obadja (boek in die Bybel) OB
Ossewabrandwag obj.
objek; objektief, objektiewe OBR
ouditiewe breinresponsie OBS
onderwys buite skoolverband OBSA
Ontwikkelingsbank
van Suider-Afrika ODH
onwettige
diamanthandel Oe
oersted OE
Oudengels;
Oudengelse OED
Oxford English Dictionary oef.
oefening O.
en M.
(ook O&M) organisasie en metodes Oerg.
Oergermaans, Oergermaanse OESO
Organisasie
vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling O.Eur.
Oos-Europa;
Oos-Europees, Oos-Europese o.f.
(ook
OF) onvoldoende fondse;
oudiofrekwensie off.
offisier;
offisieel, offisiële OFK
outomatiese
frekwensiekontrole OFr.
Oudfrans; Oudfranse OG
(ook oudit.genl.) ouditeur-generaal O.Germ.
Oos-Germaans;
Oos-Germaanse Ogerm.
Oudgermaans;
Oudgermaanse OGI
openbare
gesondheidsinspekteur o.g.v.
op grond van OHD
Oudhoogduits;
Oudhoogduitse oho.
ooghoogteoond o.i.
onses
insiens OI
Oos-Indië;
Oos-Indiese OIB
offisier
in bevel; offisier in beheer o.i.v.
onder invloed van ok.
onderkas OKD
Onafhanklike
Klagtedirektoraat o.kpl.
onderkorporaal OKSA
Onderwyskollege
van Suid-Afrika okt.
oktaaf Okt.
Oktober OKV
obsessief kompulsiewe versteuring OKVO
Onderwyskollege
vir Verdere Opleiding o.l.
oor land OL
Oos-Londen;
oosterlengte olt.
onderluitenant o.l.v.
onder leiding van o.m.
onder meer o/m
(ook o.p.m.) omwentelings per minuut omg.
omgekeerd omstr.
omstreeks omw.
omwenteling ON
Oudnoors;
Oudnoorse o.n.a.
of
naaste aanbod onafh.
onafhanklik, onafhanklike onbek.
onbekend,
onbekende onbep.
onbepaald,
onbepaalde onbep.lw.
onbepaalde
lidwoord ondersk.
onderskeiding;
onderskeie;
onderskeidelik onderv.
(ook
o.voors.) ondervoorsitster;
ondervoorsitter ondw.
onderwerp ONFrk.
Oudnederfrankies;
Oudnederfrankiese ong.
ongeveer ongew.
ongewoon,
ongewone;
ongewens, ongewenste ONI
Oseanografiese Navorsingsinstituut ONO
oosnoordoos; oosnoordoostelik, oosnoordoostelike onoorg.
onoorganklik,
onoorganklike onoorg.ww.
onoorganklike
werkwoord onpers,
onpersoonlik,
onpersoonlike ons.
(ook o.) onsydig, onsydige ontl.
ontleen;
ontlening
ontleding; ontleed ontleedk.
ontleedkunde;
ontleedkundig,
ontleedkundige ontv.
ontvangs;
ontvang ontw.
ontwerp;
ontwikkeling; ontwikkel, ontwikkelde onvolm.
onvolmaak,
onvolmaakte onvolt.
onvoltooid,
onvoltooide oo.
onderoffisier oordr.
oordrag;
oordragtelik, oordragtelike oorg.
oorganklik,
oorganklike oorg.ww.
oorganklike
werkwoord oorl.
oorlede;
oorledene oorspr.
oorsprong;
oorspronklik, oorspronklike oortr.
oortreffend,
oortreffende;
oortreding oortr.tr.
oortreffende
trap OOV
ouer-onderwysersvereniging op.
opus (werk, in musiek) Op.
Openbaring
(boek in die Bybel) OP
observasiepos openb.
openbaar,
openbare opg.
opgawe opm.
opmerking o.p.m.
(ook o/m) omwentelings per minuut o.p.s.
(ook
o/s) omwentelings per sekonde opskr.
opskrif opst.
opsteller opt.
optika;
opties,
optiese; optatief,
optatiewe optek.
optekening OPUL
Organisasie
van Petroleumuitvoerlande opv.
opvoedkunde; opvoedkundig, opvoedkundige opwask.
opwaskamer o.r.
op
rekening ord.
ordonnansie org.
organisasie;
organies, organiese o.r.v.
onder
redaksie van o/s
(ook o.p.s.) omwentelings per sekonde Os
simbool
vir osmium (element) OS
Oudsaksies;
Oudsaksiese OSB
openbare
skakelbeampte oseanogr.
oseanografie;
oseanografies, oseanografiese o.sekr.
(ook
ondersekr.) ondersekretaris;
ondersekretaresse OSG
Orde van die Suiderkruis: Goud OSO oossuidoos; oossuidoostelik, oossuidoostelike OSS
Orde van die Suiderkruis: Silwer ost.
onderstaande OST
oostelike standaardtyd OT
Ou Testament; Ou Testamenties, Ou Testamentiese OTM
outomatiese
tellermasjien oudhk.
oudheidkunde;
oudheidkundig, oudheidkundige oudit.genl.
(ook
OG) ouditeur-generaal oudl.
ouderling OUO
Onafhanklike Uitsaai-owerheid out.
outomaties, outomatiese OV
Ou
Verbond OVDG
Orde
vir Voortreflike Diens:
Goud OVH
orde
van helderheid OVK
Onafhanklike
Verkiesingskommissie O.Vl.
Oos-Vlaandere;
Oos-Vlaams, Oos-Vlaamse o.voors.
(ook
onderv.) ondervoorsitter;
ondervoorsitster OVS
Oranje-Vrystaat
(tans net Vrystaat genoem, ISO-kode FS) o.w.
onder wie o.w.
(ook OW) ontvangbare wissel, ontvangbare wissels oz.
onza (ons, gewig) P p
piko-;
piano
(sag, in musiek) p.
pagina;
paaltjie; per;
pro; poco
(effens); pater
(priesterlike vader) Pa
pascal;
simbool
vir protaktinium (element) pA
pikoampère p.a.
per adres; per
annum
(per jaar) PAC
Pan-Africanist Congress Pagad
People Against Gangsterism and Drugs pakk.
pakkamer paleont.
paleontologie;
paleontologies, paleontologiese PANSAT
(ook Pansat)
Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad pant.
pantser par.
paragraaf parl.
parlement;
parlementêr, parlementêre PAS
para-aminosalisielsuur;
personeeladministrasiestandaard pass.
passief, passiewe past.
pastoor patol.
patologie;
patologies, patologiese Pb
simbool
vir lood (element) PBO
Palestynse
Bevrydingsorganisasie pc
parsek pC
pikocoulomb PC
personal
computer
(persoonlike rekenaar) p.d.
per dag; per
dosyn pd.
pond (gewig) Pd
simbool
vir palladium (element) PD
pro Deo (gratis, soos waar ’n advokaat pro Deo optree
vir ’n beskuldigde wat nie vermoënd genoeg is om regshulp te
bekostig nie) PDK
Personeeldienskorps PE
Port
Elizabeth; produktiewe energie pel.
(ook
pl.) peloton PEN
International
Association of Poets, Playwrights,
Essayists, Editors, Novelists penm.
penningmeester per
cap. (ook
cap.) per capita (per persoon) perf.
perfektum
(voltooid teenwoordige tyd) per
pro. (ook
p.p.) per procurationem (per prokurasie,
by volmag) pers.
persoon;
persoonlik, persoonlike Pers.
Persië;
Persies; Persies Persal
Personeel- en Salarisinligtingstelsel person.
personifikasie; personifiërend, personifiërende pers.vnw.
persoonlike
voornaamwoord Pet.
Petrus
(Briewe van Petrus in die Bybel) pF
pikofarad PG
(ook
prok.genl.) prokureur-generaal pH
pouvoir hydrogène (Frans vir "waterstofkrag", ’n
maateeneid vir die suurgehalte van ’n oplossing); pikohenry Ph.D.
(ook PhD) Philosophiae Doctor; Physicae
Doctor (dokter
in die filosofie) PHS
private handsentrale PHTS
private
handtaksentrale PIN
persoonlike identifikasienommer p.j.
per jaar p.jt.
per jaart pk.
perdekrag Pk.
poskantoor PK
politieke
korrektheid; polities korrek; Presbiteriaanse
Kerk; Provinsiale
Kennisgewing;
psigokinese
(die veronderstelde vermoë van wilskrag om fisiese voorwerpe te
laat beweeg, byvoorbeeld dobbelstene, sonder dat fisiek daaraan geraak
word) plantk.
plantkunde;
plantkundig, plantkundige pluimv.
pluimveekunde; pluimveekundig,
pluimveekundige pm
pikometer Pm
simbool
vir prometium (element); petameter Pmb.
Pietermaritzburg PMG
posmeester-generaal PMM
Pro
Merito-medalje PMS
premenstruele
stres; premenstruele
spanning; premenstruele sindroom Po
simbool
vir polonium (element) PO
posorder P.O.D.
(ook
POD) Primêre Onderwysdiploma POF
Padongelukkefonds pol.
politiek, politieke; polities, politiese POLKOL
(ook
Polkol) Suid-Afrikaanse Polisiekollege pop.
populêr, populêre Popcru
Police and Prisons Civil Rights Union POR
plaaslike
oorgangsraad Port.
Portugal;
Portugees; Portugese POS
private outomatiese sentrale posw.
poswese POTS
private
outomatiese taksentrale POTWA
(ook Potwa) Post Office and Telecommunications
Workers’ Association (Pos-en-Telekommunikasiewerkersvereniging) pp
pianissimo (baie sag, in musiek) pp.
proefpersoon p.p.
per
persoon; per
pakkie; partisipium
perfektum p.p.
(ook
per pro.) per procurationem (per prokurasie,
by volmag) PP
pakketpos PPI
produksieprysindeks p.p.p.d.
per
persoon per dag pqpf.
plusquamperfektum
(voltooide verlede tyd) Pr
simbool
vir praseodimium (element) Pr.
(ook Prot.) Protestant, Protestantse PR
poste
restante
(afgehaal te word); persoonlike rekenaar
(kyk PC); Provinsiale
Raad (destyds) PRC
post Romam conditam (na die stigting van Rome) pred.
predikaat;
predikatief, predikatiewe; predikant Pred.
Prediker
(boek in die Bybel) pref.
prefiks prep.
preposisie
(voorsetsel, in die taalkunde); preposisioneel, preposisionele pres.
president;
presens Presb.
Presbiteriaans,
Presbiteriaanse pret.
preteritum
(onvoltooide verlede tyd) prim.
primarius;
primêr,
primêre prim.
(ook
prima.) primaria Pr.Ing.
Professionele
Ingenieur priv.
privaat,
private pro.
professioneel, professionele prof.
professor prog.
progressief,
progressiewe Prog.
Progressief;
Progressiewe prok.
prokureur prok.genl.
(ook
PG) prokureur-generaal prom.
promosie;
promesse pron.
pronomen
(voornaamwoord); pronominaal, pronominale prop.
proponent pros.
prosodie prot.
protokol Prot.
(ook
Pr.) Protestant; Protestants, Protestantse pro
tem.
pro tempore (tydelik) prov.
provinsie;
provinsiaal, provinsiale prox.
proximo
(aanstaande) ps.
persent (%); pseudoniem Ps.
Psalm, Psalms; Psalms
(boek in die Bybel) PS
Post Scriptum (naskrif);
proefspiritus psigiat.
psigiatrie;
psigiatries, psigiatriese psigoanal.
psigoanalise;
psigoanalities, psigoanalitiese psigopatol.
psigopatologie;
psigopatologies,
psigopatologiese PSL
Premier Sokkerliga p.st.
pond sterling pt.
punt;
pint Pt
simbool
vir platinum (element) PT
Pos- en Telekommunikasiewese Pta.
Pretoria PTE
Prokureurstoelatingseksamen PTK
provinsiale taalkomitee PTSV
posttraumatiese stresversteuring p.u.
per
uur Pu
simbool
vir plutonium (element) publ.
publiek,
publieke pv.
plaasvervanger (in krieket) PV
potensiaalverskil PVA
polivinielalkohol PVB
private verbruiksbesteding PVC
polivinielchloried PVD
padvervoerdiens; proviandvoorraaddepot PVKS
padvervoerkwaliteitstelsel;
padvragkwaliteitstelsel p.w.
per week PW
poswissel;
pariwaarde PWV
Pretoria, Witwatersrand, Vereeniging
Klik op skakel om voort te beweeg na die afdeling van jou keuse: |
|
Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad |