Kodes vir letters
met kappies, deeltekens, aksente, asook vir sekere simbole
(Jy kan die tabelle hieronder met jou drukker
indruk en dit êrens naby jou rekenaar opplak)
Druk ALT en terwyl jy dit ingedruk hou, tik jy die kode op die
syfergroep regs op jou rekenaar se toetsbord.
(Indien dit nie werk wanneer jy die linkerkantse ALT-toets gebruik
nie, probeer die regterkantse ALT-toets.)
|
á = 0225
é = 0233
è = 0232
ê = 0234
ë = 0235
ï = 0239
î = 0238
ó = 0243
ô = 0244
ö = 0246
ü = 0252
û = 0251
Ê = 0202 (as jy bv. ’n sin met
“Êrens” begin)
÷ = 0247
|
☺ = 1
☻ = 2
♥ = 3
♦ = 4
♣ = 5
♠ = 6
• = 7
• = 0149
♫ = 14
► = 16
◄ = 17
▲ = 30
▼ = 31
© = 0169
± = 0177
— = 0151
– = 0150 |
|