|
include("../../global.php");
$headtag = '';
// below is the bodytag,headtag,tablecolor
head("",$headtag,"",$cat); ?>
Die Bakvissie Pret vir 'n los minuut (benodig Java in jou rekenaar) Beweeg met jou muis se pyltjie oor die visbak en kyk hoe gaan die bakvissie te kere. Hy beskou klaarblyklik die pyltjie as kos! Sodra jy die pyltjie stilhou, knabbel hy ewe plesierig daaraan. Erkenning: Java-animasie deur Mark Wesley As jy aan die internet gekoppel is: Klik hier vir Mark se skouspelagtige webwerf met nog baie meer prettige java-animasies |