Brandweer

Brandweer: vegters teen die vuur

 

 

 

Foto’s van brandweer­manne, hul voertuie, toerusting en meer
 

  
Die bestryding van ’n brand in ’n chemiese aanleg

BO: Die bestryding van ’n brand in ’n chemiese aanleg.

Foto: U.S. Environmental Protection Agency

BO: By ’n brandbestrydingsoefening. Brandweermanne sê hier ’n “gemaakte” brand die stryd aan sodat hulle presies sal weet wat om te doen wanneer hul met die ware Jakob te doen kry.
      
Foto: U.S. Air Force /  PD


Brandweervoertuie is vandag baie meer gesofistikeerd as vroeër...



BO: ’n Brandweerwa van toeka... dit is 1838 aangekoop.



BO: ’n Brandweervoertuig uit 1917.



BO: ’n Moderne brandweervoertuig.
 
Foto (gewysig) uit Wiki-ensiklopedie op die wêreldwye web waar dit deur sy eienaar tot openbare besit (“in the public domain”) verklaar is.



BO: Die dorp Worcester se koddige brandweerwa in 1877.


Brandbestryders veg teen vure in velde, bosse en geboue...

BO: Vuur in die Afrika-bos....
 
Foto: Jim Ross / NASA

BO: Vuur het het hierdie gewese houthuis in puin gelê.
  

Foto: U.S. Centers for Disease Control and Prevention



BO: ’n Veldbrand kan groot skade op plase aanrig en boonop dalk hele spesies van plante of diere uitwis. Daarom is dit so noodsaaklik dat dit doeltreffend bestry sal word.
 
Foto: U.S. Fish & Wildlife Service

 Klik hier vir nog foto’s in Mieliestronk-artikel oor vuur


Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad