Mieliestronk.com - die oogmerke

Vermaak

Humor

Opvoeding

Inligting

Credo

Dugeot se Mieliestronk.com se primêre doel is die bevordering van Afrikaans -- hetsy as vermaakwerf of as 'n inligtingsbron vir belangstellendes of vir skoliere wat materiaal vir skooltake soek.

Dit is dan ook die webmeester se oogmerk om steeds meer onderwerpe by te voeg sodat dit mettertyd 'n gesogte kuierplek in die kring van Afrikaanstaliges kan word.

In hoeverre die ideaal uitgevoer sal kan word, hang allereers af van ons liefdevolle Hemelse Vader en hoeveel genadetyd Hy ons daarvoor sal gun.

Soli Deo Gloria.

Klik hier om terug te keer na die hoofbladsy