’n
Prestige-reeks in ses aflewerings
Diere-sintuie
Hoe hulle sien, hoor,
ruik,
proe, tas... en nog meer

Met sy
nagmerrie-gesig is hierdie paaiboelie van ’n roofvis maar net een van
die vele uitsonderlike lewensvorms wat ons planeet met ons deel... die
raarste diere, soms met die ewe eienaardigste sintuie, wat ons nou maar
eers so min of meer begin verstaan...
Foto
van slangkopvis (Channa argus): National Ocean Service / NOAA
|