Mieliestronk se Lekker Ou Saamsing-werf
My Dina lê oorkant die Vaaldam

Klik telkens op die "Refresh"-ikoon in die gewel
as jy weer die musiek wil hoor ..
.


My Dina lê oorkant die Vaaldam,
Op grassies daar langs die rivier.
My Dina lê oorkant die Vaaldam,

En sy word gebyt deur 'n mier.
Byt, byt, byt, byt,
En sy word gebyt deur 'n mier, 'n mier!

Byt, byt, byt, byt,
En sy word gebyt deur 'n mier!


Liriek: © Mieliestronk

Orrelnote

Klik hier vir hoofinhoudsblad