In ’n ander artikel op die Mieliestronk-werf word
breedvoerig vertel van die ontwikkeling van die mikroskoop tot by vandag
se gesofistikeerde instrumente. Met die nuwerwetse elektronmikroskope
word ’n totaal nuwe wêreld vir die moderne mens ontsluit. Die
mikro-beelde is so ongelooflik anders as enigiets in die groot wêreld
dat die oningewyde dikwels nie sal weet waarna hy eintlik kyk nie. Kyk
hieronder of jy kan raai wat jy sien en klik dan op die blokkie
,
,
of
onderaan aan elke foto vir die moontlike antwoord.
Ons kan byna waarborg
dat jy nie tien uit die tien keer in die kol sal wees nie—miskien nie eens een
keer uit die tien nie!