
Christus dra die Kruis deur El Greco (1541-1614), skilder, beeldhouer en argitek van die Spaanse Renaissance
Christus dra die Kruis is in die 1580’s deur El Greco geskilder. Olieverf op doek, 105 x 79 cm. Metropolitan Museum of Art, New York, VSA.
Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad