Klawers

Mieliestronk se Lekker Ou Saamsing-werf
In die hoenderhok

Klik telkens op die "Refresh"-ikoon in die gewel
as jy weer die musiek wil hoor ..
.


Pik-pik-pik pik-pik-pik pik-pik-pik kŕk!
Pik-pik-pik pik-pik-pik pik-pik-pik kŕk!
Pik-pik-pik pik-pik-pik-pik-pik-pik kŕk!
Ta-ra, ta-raůta-ra-ra-ra!


Dis 'n groot gestry,
Dis ek en jy.
Dis 'n groot gestry
Wie die eiers gaan kry.
Dit is 'n groot geklou,
Jy knyp my blou.
Dit is 'n groot gestry,
Dis ek en jy
In die hoender-, hoender-, hoender-, hoenderh˘˘˘k!


Dis 'n groot lawaai,
Die hane kraai.
Dis 'n groot lawaai
Van die Kaap tot die Baai
As ek en jy
In die hok baklei
By die hen se nes
En van oos tot wes
In die hoender-, hoender-, hoender-, hoenderh˘˘˘k!


Dis 'n groot geveg,
Jy sŕ my sleg.
Dis 'n groot gestoei
Met 'n neus wat bloei.
Dit is 'n groot gestry,
Dis ek en jy
En dit wurg en tjank
Met 'n wilde klank
In die hoender-, hoender-, hoender-, hoenderh˘˘˘k!


Dis 'n groot geveg,
Jy sŕ my sleg.
Dis 'n groot gestoei
Met 'n neus wat bloei.
Dit is 'n groot gestry,
Dis ek en jy
En dit wurg en tjank
Met 'n wilde klank
In die hoender-, hoender-, hoender-, hoenderh˘˘˘k!


Dis 'n groot gestry,
Dis ek en jy.
Dis 'n groot gestry
Wie die eiers gaan kry.
Dit is 'n groot geklou,
Jy knyp my blou.
Dit is 'n groot gestry,
Dis ek en jy
In die hoender-, hoender-, hoender-, hoenderh˘˘˘k! 

Terug na begin van Saamsing-werf

Liriek: ę Mieliestronk

Orrelklawers