n Ster-aanbieding van Mieliestronk.com 500
plus Meer
as n halwe
Klik op skakel vir die afdeling van jou keuse: |
Afdeling 1 [ AD ] A Wie
A s๊, moet ook B s๊ wie met n ding begin het, moet
daarmee
aanhou. Altyd
op dieselfde aambeeld hamer
herhaaldelik oor dieselfde ding bly praat. Ek
wil weet waar ek aan of af is ek wil weet wat my posisie is (Eng.:
"I want to know where I stand.") Sy
aand- en m๔repraatjies kom nie ooreen nie wat hy nou s๊, stem
nie ooreen met wat hy vroe๋r te kenne gegee het nie Aangeklam
wees (twee rye spore loop, stukkend wees)
dronk wees. Hoog
by iemand aangeskrewe staan in iemand
se guns wees. Aan
iemand se adres gerig spesiaal bedoel vir n bepaalde persoon. Iets
aandik oordryf. Van
aangesig tot aangesig met iemand praat
n persoonlike gesprek met iemand voer. Hoog
in aansien wees
Hooggeag wees. Iemand
van aansien wees
iemand wees wat ho๋ agting in die gemeenskap geniet. Sonder
aansien des persoons
sonder om onderskeid te maak op grond van mense se stand, besittings,
vermo๋ns of wat ook al. Aanstaltes
maak
voorbereidsels tref. Die
stoute skoene aantrek
dapper iets aandurf. Al
dra n aap n goue ring, hy is en bly 'n lelike ding
mooi klere of versierings kan n lelike
mens nie mooi maak nie Die
aap uit die mou laat
die
geheim verklap. Jou
n aap skrik vir iets
geweldig daarvoor skrik. n
Aap in die mou h๊
slinkse streke verberg. Nes
n aap op n stokkie sit
erg beteuterd lyk. So
min van iets weet as 'n aap van godsdiens (as n kat van saffraan)
geen kennis hoegenaamd van iets h๊ nie. Die
aapstuipe kry (die blouapiestuipe kry)
onbeheerbaar kwaad wees. Hard
met die aarde kennis maak
hard op die grond val. Die
abc van iets
die element๊re beginsels van iets. Die
achilleshiel van iemand
die kwesbare plek van iemand of die swak punt in sy karakter. Adam
s๊ dis Eva en Eva s๊ dis die slang
ges๊ van iemand wat die skuld op n ander probeer pak. Die
aftog blaas vinnig retireer nadat jy nie in jou doel kon slaag
nie. Aftrek
kry gewild wees. 'n
Agterdeur oophou n kans oophou om los te kom in geval
moeilikheid of probleme sou opduik Agteros
kom ook in die kraal al is n mens hoe stadig, kom jy ook maar
waar jy wil wees. Gods
water oor Gods akker laat loop
dinge maar hul gang laat gaan sonder om iets van jou kant af te doen Akkoord
gaan met iets met iets saamstem. Die
alfa en die omega
die begin en die einde. Alkant
selfkant dis om t ewe, dit maak geen verskil nie. n
Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke n man wat baie
dinge aandurf, maar misluk met alles wat hy aanpak. Op
alles ja en amen s๊ bloot saamstem met ander sonder om ooit n
eie
mening uit te spreek. Amper,
maar nog nie stamper nie byna, maar nog nie heeltemal nie. Die
appel val nie ver van die boom nie die kind is soos die pa of ma. Ek
het n appeltjie met jou te skil ek wil n onaangename saak
met jou bespreek Net
n appel en ei vir iets betaal -- iets baie goedkoop verkry. Arbeid
adel werk veredel n mens. Ook n stuiwer in die
armbus gooi ook n bydrae tot die gesprek probeer lewer deur
n onbenullige opmerking te maak. B Op
jou baadjie kry die onderspit delf. Voor
Baไl die knie buig afvallig
word; die ware leer versaak. Baantjies
vir boeties betrekkings vir vriende en bloedverwante. Eers
baas, dan Klaas eers die meerdere, dan die mindere. Vir
elke bagatel (aan die huil gaan, byvoorbeeld) vir elke
kleinigheid. Bak
en brou knoei. Gou
by die bak, lui by die vak gou om te eet, maar stadig
om
te werk. Iemand
n poets bak iets grappigs doen ten koste van iemand. Iemand
van bakboord na stuurboord stuur (van Pontius na Pilatus stuur; van
die kassie na die muur stuur) iemand rond en bont stuur sonder dat
hy werklik geholpe kom of iets kan uitrig. Die
bal misslaan jou erg vergis. Balke
saag
snork. Wie
sal die kat die bel aanbind? wie sal hierdie gevaarlike werk durf
doen? Beenaf
wees (op n meisie) verlief wees. n
Goeie begrip het n halwe woord nodig as iemand gou verstaan wat
jy wil s๊, hoef jy nie so volledig te verduidelik nie. Die
beste beentjie voorsit
jou bes doen sodat jy n goeie indruk kan maak. Ou
bene maak oud word. n
Berg van n molshoop maak (van
n muggie n olifant maak)
iets groots maak van n nietigheid. Die
berg het n muis gebaar dit waarna iemand so gretig uitgesien het, het toe op niks
uitgeloop nie. Iemand
goue berge beloof mooi beloftes maak. Nuwe
besems vee skoon nuwe werkers werk goed, maar n mens weet nie
hoe deeglik hulle hulle vorentoe van hul taak gaan kwyt nie n
Saak bewimpel nie met die volle waarheid voor die dag
kom
nie, onaangenaamhede in verband met n saak probeer toesmeer. n
Nuwe blaadjie omslaan opnuut begin met die voorneme om beter te
doen. Hy
laat hom nie met 'n blaas ertjies op loop jaag nie hy word nie
maklik bang nie, hy word nie deur kleinighede van stryk gebring of
daardeur ontstel nie Blad
steek handgee. Blaffende
honde byt nie (sy blaf is erger as sy byt) hy dreig
meer
as wat hy werklik doen. Sonder
om te blik of te bloos onbeskaamd. Dis
laaste sien van die blikkantien jy sal hom nooit weer
sien
nie. In
die land van die blindes is eenoog koning onder n groep mense
wat niks van iets weet nie, blink die een mens uit wat wel so n
bietjie kennis daarvan het. Blind
vir iemand se foute wees onwillig wees om iemand se tekortkominge
raak te sien. Bloed
kruip waar dit nie kan loop nie Vir jou familie doen jy altyd meer
as vir ander mense. Sy
bloed kook hy is baie kwaad. Bloed
uit 'n klip tap iets
onmoontliks probeer doen. n
Saak blou-blou laat 'n saak (wat eintlik moet aangeroer
word)
nie bespreek nie (of dit nie afhandel nie). n
Bloutjie loop nie daarin slaag om n meisie joune te maak nie;
teleurgestel word in jou verwagtings. My
blus is uit ek is baie moeg, uitgeput. Die
bobbejaan agter die bult gaan haal
n moeilikheid tegemoet
loop; jou vreeslik kwel oor iets wat nog glad nie eens gebeur het nie. Dis
n geslote boek dis n geheim. Dit
spreek boekdele dis n sprekende bewys. Moenie
die boer die kuns afvra nie moenie te veel uitvra omtrent iets as
iemand nie die geheim wil verklap nie. n
Ou bok hou van jong blare ou mans hou van jong
meisies. Bokveld
toe gaan (lepel in die dak steek) doodgaan. In
die bol gepik wees (met die maan gepla wees, van lotjie getik wees,
n klap van die windmeul wegh๊, nie al jou varkies in die hok h๊
nie, nie reg wys wees nie) nie by jou volle verstand wees nie Dit
gaan so tussen die boom en die bas dit gaan so-so. Ho๋
bome vang die meeste wind mense in belangrike posisies word die
meeste gekritiseer. Buig
die boompie solank hy jonk is
vorm die kind se karakter terwyl hy nog klein is. Boontjie
kry sy loontjie n skelm spring sy straf nie vry nie. Iemand
om die bos lei iemand bedrieg. Die
bordjies is verhang toestande is nou anders (wie vroe๋r
die wenner
was, is nou die verloorder). Iemand
n brander stuur iemand n kwaai brief stuur. n
Ander man se briewe is duister om te lees n mens
kan nooit presies s๊
hoe dit finansieel, emosioneel of andersins met n ander mens
gesteld is nie. n
Broertjie dood aan iets h๊ iets
haat. Dit
nie breed h๊ nie arm wees. Dit
gaan maar broekskeur dit gaan maar swaar. Mooi
broodjies bak iemand vlei of sy guns probeer wen deur
inskiklikheid. Jy
sal dit nie kan bybring nie jy sal dit nie kan bekostig nie. C Die
rondte van vader Cloete doen by almal aangaan wat jy om n
bepaalde rede wil of moet nader, sonder om iemand oor te slaan. D Die
skelm op heter daad betrap op die skelm afkom terwyl die misdaad
gepleeg word. Iemand
opdreun tot by oom Daantjie in die kalwerhok iemand n
behoorlike skrobbering gee of hom selfs letterlik terde๋ te lyf gaan. Daar
sal dadels van kom daar sal niks van kom nie. Met
dapper en stapper te voet. Hy weet waar Dawid die
wortels gegrawe het
hy is op hoogte van sake en laat hom nie maklik fop nie.
Skoonheid
vergaan, maar deug bly staan deug alleen is
onverganklik. n
Deurtrapte skelm n groot deugniet, n geslepe boosdoener. Die
doel heilig die middele ges๊ wanneer n mens dink dat jy alle
middele kan
aanwend, selfs slegtes, solank jou oogmerk goed is. Dit
wil gedoen wees
dit sal moeilik
wees om hierdie prestasie te ewenaar. Donkerwerk
is konkelwerk n mens knoei wanneer jy in die donker werk. Die
een se dood is die ander se brood
die een word bevoordeel uit die skade wat n ander een ly. Net
een dood skuldig wees niks ergers as die slegste kan n mens
tref nie. Van
die dood in die w๊reld gekom het, is n
mens nie seker van jou lewe nie
n mens kan nooit seker wees wat in die toekoms sal gebeur nie. Liewer
dood as uit die mode
ges๊ waar iemand tot elke prys die mode volg. Die
doodskleed het geen sakke nie n mens kan niks wat jy besit na
die hiernamaals saamneem nie. Duisend
dode sterf dikwels so bang wees asof jy sterf. Kyk
so 'n doring! skertsend ges๊ van iemand wat presteer het. Dis
vir my n doring in die vlees ญ(dit steek my dwars in die
krop)
dis iets wat my erg hinder of irriteer. Op
die draad sit nie kant kies nie. Die
draak steek die gek skeer. Nog
nie droog agter die ore nie (sommer nog n kuiken of n snuiter)
nog n blote kind. Iets
dubbel en dwars verdien iets in ho๋ mate verdien. Geen
bloue duit besit nie absoluut niks besit nie. Dun
gesaai wees skaars wees. Die
druiwe is suur ges๊ wanneer iemand minagtend of verkleinerend van
iets praat wat hy eintlik graag wil h๊ nie, maar nie kan kry nie. Vir
iemand duim vashou baie graag wil h๊ dat iemand sukses moet
behaal. Ledigheid
is die duiwel se oorkussing niksdoeners bedink allerhande
onheilighede. So
bang wees soos die duiwel vir n slypsteen baie bang wees. Gee
die duiwel wat hom toekom al hou jy nie van iemand of van sy dade
nie, moet n mens erkenning gee aan die goeie wat hy wel ook doen. Stille
waters diepe grond, onder draai die duiwel rond ges๊ van n
skynbaar ingeto๋ mens wat heimlik allerhande stoutighede aanvang. Klik op skakel om voort te beweeg na die afdeling van jou keuse: |
Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad |