|
Kleurblind
-- 'n vinnige toets |
|||
|
|
|||
| TOTALE
kleurblindheid (die onvermoë om kleure te sien sodat jy die wêreld om
jou net in skakerings van swart, wit en grys soos hieronder waarneem) is
baie seldsaam: Maar sowat agt uit elke honderd mans sien minder kleure as wat "normale" mense sien. Pers en blou lyk moontlik vir hulle eenders, of oranje en geel. Kleurblindheid is oorerflik, maar hoewel dit deur ma's na hul seuns oorgedra word, kom dit baie selde by vroue voor. Is jy kleurblind? Kyk nou nog 'n slag vlugtig na die kaarte hierbo voordat jy verder lees. As jy slegs die 12 op die kaart links in die middel kan eien, is jy beslis kleurblind. Die syfers is: |
|||
| Klik hier om terug te keer na Die Mieliestronk se indeks |