|
Die volgende
kort passasies uit Mieliestronk se databank (aangevul deur sekeres uit
Huisgenoot se Ons Wonderlike Węreld) is nog nie tot volwaardige artikels
verwerk nie, maar word
nogtans hier geplaas omdat die tekste en aanvullende grafiese materiaal moontlik met
vrug deur leerders gebruik kan word. Klik net op die skakel(s) van jou
keuse as jy iets hier sou vind waarna jy soek...
•
AFRIKA-RENAISSANCE:
’n
Visie vir ons vasteland
•
ALEXANDER DIE
GROTE:
Magno
die veroweraar
•
ARA-PAPEGAAIE:
Fleurig
en flambojant
•
ARMOEDE:
Projekte
om dit in Suid-Afrika te bekamp
•
BAIN,
ANDREW GEDDES (1797-1864):
Baaspadbouer
van Suid-Afrika
•
BEESTE:
Bulkende bielies van die Bovidae!
• BLOMME:
Plante
in hul fleur!
• BLOMREUSE:
Die
stink bielie-blomme van Sumatra en Borneo
• BOONTJIES:
Hoe
boontjies ontkiem en ander nuttige inligting
•
CHRISTENDOM:
Die gelowige volgelinge van Jesus
•
CHURCHILL, SIR WINSTON:
“Bulldog”
van die Britse politiek
•
DAVY,
SIR HUMPHRY: Genie
van die veiligheidslamp
•
D-DAG:
Die inval in Normandië
•
DIESEL,
RUDOLF: Uitvinder
van die dieselenjin
•
DON
QUICHOT: Die
windmeul-stormer en sy skrywer
•
EKOLOGIE: Die
verhouding van lewende organismes tot hul omgewing
•
EL
ESCORIAL: “Agtste wonder van die węreld”
•
ENERGIE:
Wet van Behoud van Energie, see as bron van
kragopwekking, hernubare en nie-hernubare energiebronne
•
EURO:
Europese geld vir die 21ste eeu
•
FABELS
EN SPROKIES: Stories
uit die verre verlede
•
FARADAY,
MICHAEL: “Pa
van die kommersieel praktiese opwekking van elektrisiteit”
•
FILTRASIE
EN DISTILLASIE:
Die skeiding van ’n mengsel van
water, sand en sout
•
GANDHI:
Mahatma, die “Groot Siel” van Indië
•
GRAND
CANYON: Beeldwerk van eeue der eeue
•
GEEL: Die
kleur van roem en doem
•
GEHOORAPPARATE:
Wonderlike hulp vir die dowes
•
GIFPYLPADDAS:
Die dodelike komplot in die parra-dys!
•
GROENTE: Noodsaaklik
vir gesonde groei
•
GRONDEROSIE:
Die
redding van ’n erg verwaarloosde lappie grond
•
GRONDWET: Grondwet
van Suid-Afrika (Aanhef
en Grondliggende bepalings)
•
GROTTE:
Geheime van
die gitswart duisternis
•
HALFVLERKIGES
[Engels bugs]: Eindelose
orde van die Hemiptera
•
HALLEY SE KOMEET:
Waar kom die naam
vandaan?
•
HIËROGLIEWE:
Die
rare skrif van die ou Egiptenare
•
HILLARY,
SIR EDMUND PERCIVAL: Baanbreker-veroweraar
van Everest
•
HUISE:
Die verskil tussen Suid-Afrikaanse huise en dié in
Duitsland
•
INDIË:
Die verre vreemde land
•
INSEKTE:
Hoe
lyk ons vir hulle?
•
INTELLIGENSIEKWOSIËNT:
Is
die metingsresultate betroubaar?
•
IRAWADI-RIVIER:
Woelige
waterweg in die Ooste
•
IWAN
DIE VERSKRIKLIKE:
Die
tsaar wat sy eie seun vermoor het
• JAPAN:
Land
van die Opkomende Son
•
JUDAĎSME:
Die
godsdiensleer en instellinge van die Jodedom
•
JULIUS
CAESAR:
“Veni,
vidi, vici”
•
KAMEELPERDE:
Hemelbesems
van die vlaktes
•
KARKATJIES:
Wat
dit veroorsaak en hoe om dit te behandel
•
KOOLSTOF-KRINGLOOP:
Siklus
waarop aardse lewe berus
•
KORAAL:
Pragpaleise
van die nederige poliepe
•
KRATER:
Die Ngorongoro-krater in Tanzanië
•
KREMETART
OF BAOBAB: Die
onderstebo-boom
•
KULTURE:
Ons
land se kulture en hoe hulle van mekaar verskil
•
KURK:
Die boom wat dit letterlik op sy bas kry!
•
KWIK:
Die voor- en nadele van hierdie uitsonderlike metaal wat by gewone
temperature vloeibaar is
•
LEMURS:
Raarste spul “apies” op aarde
•
LODEWYK
XIV: Die Sonkoning
•
LONGVIS:
Die vis wat lug soos ’n landdier inasem
•
MAGNETE
EN MAGNETISME: Maak jou eie kompas of
elektromagneet
•
MALLEE-HOENDER: Voël
wat in sy pa se komposhoop uitbroei!
•
MANATEES
EN DOEGONGS: Meer minsaam as meermin!
•
MARCO
POLO
(ca.
1254-1324):
Die
fantastiese reise van die avontuurlike Venesiër
•
MARKS,
SAMMY (1844-1920): Vindingryke
vriend van Oom Paul
•
MARMER:
Wonder
van die gelouterde kalkklip
•
MATERIE:
Plasma
as die vierde vorm van materie
•
MELK:
“Melk is goed vir elk!”
•
MESOPOTAMIË:
Pioniersland tussen die Twee Riviere
•
METAMORFOSE:
Volkome
en onvolkome gedaanteverwisseling
•
MINERALE:
’n Fees van kristalle
•
MOEDERLIEFDE
IN DIE NATUUR: Sorgsame mammas en
onbetrokke ma’s
•
OË:
Die oë van waterdiere
•
OLIE:
Hoekom olie op water dryf
•
OLIMPIA:
Die terrein van die
antieke Olimpiese Spele
•
OPTIKA:
Gesigkunde of die
leer van die sien
•
PAMPOENE
EN KIE.: Vlesige
voedsel, vars en vol pit
•
PERSIË:
Die onstuimige verlede van die
teenswoordige Iran
•
PLAATTEKTONIEK:
Wat is plaattektoniek?
•
PLAE:
Die tien plae van Ou Egipte
•
POSSEËL:
Die geboorte van die nuttige
kleefbewysie
•
POTALA-PALEIS:
Wonderwoning
in die Tibetaanse berge
•
RACHELTJIE
DE BEER:
Geen
groter liefde...
•
REGENERASIE:
Die
hergroei van verlore organe
•
REďNKARNASIE:
Hoe dit in die Hindoeďsme en Boeddhisme verstaan word en hoekom die Christen-gelowige dit heeltemal verwerp
•
ROME:
Supersentrum van die ou Romeine
•
ROOFVOËLS:
Heerskappy van die gevleuelde jagters
•
ROWERKRAP
: Geslepe
kalant van Klapperdopland!
•
RYP:
Fassinerende
kleed van bevrore waterdamp
•
SAFFRAAN:
Kosbare spesery waarvan die kat niks weet nie!
•
SAMBRELE:
Skerms teen die son en die reën
•
SATELLIETE:
Die "kunsmaantjies" wat om die aarde wentel
•
SEESTER:
Fassinerende roofdier sonder ’n brein
•
SEKRETARISVOËL:
Slang se doodsteek, boer se vriend
•
SEWE WONDERS:
Sewe węreldwonders van die Oudheid
•
SFINKS:
Die stryd om kop bo sand te hou!
•
SILIKONSKYFIE:
Mossie
maar manjifiek
•
SKOENE EN SKOEISELS:
Voetbekleedsels deur die eeue
•
SNEEU-APE:
Koulike kese met hul eie private warmbron!
•
SONBESIE:
Jare ondergronds, slegs weke in die son
•
SPESERYE:
Die prikkelende kruie wat die Kaap ręrig Hollands gemaak het
•
SPYSVERTERING:
Hoe spysvertering werk
•
STERRE
EN PLANETE: Wat is die verskil tusen sterre en
planete?
•
SUURSTOF:
Eienskappe, gebruike en geskiedenis van suurstof
•
TANDESORG:
Moenie dat die toestand in jou mond só hand-uit ruk
dat tand uitruk nodig word nie!
•
TUGELA-VAAL:
Vindingryke skema van die eerste water!
•
TULPE:
Die pragblomme van Amsterdam (en elders)
•
UBUNTU:
Die ubuntu-begrip van sorgsaamheid, mededeelsaamheid en naasteliefde
Ook
op hierdie bladsy: Só skep ons 'n kultuur van
omgee
•
UILE:
Die
nonnetjiesuil en kie.
•
VISAREND:
“Die roepstem van Afrika”
•
VISSE
MET “VLERKE”: Kyk, Ma, daar vlieg
’n vis!
•
WALRUS:
Wel te ruste...
•
WATER:
Pret met die vloeistof van die lewe
•
WATERWIEL:
Energie vir graan maal, hout saag en veel
meer
•
WEERDIENS
IN SA:
Hoe ons weerdiens werk
•
WEERHAAN:
Punt in die wind!
(Plus die Beaufort-skaal vir die aanduiding van windsterkte)
•
WęRELDERFENISTERREIN:
Die uKhahlamba-Drakensbergpark in KwaZulu-Natal
|