Ons bekroonde CD-ROM vir skoolprojekte—kry dit nou vinnig DIREK van ons!

Onontbeerlik as naslaanbron, vir lekkerlees en by uitstek geskik as skoolprojekte-hulp!

Bekroon as die BESTE AFRIKAANSE CD VIR SKOOLPROJEKTE IN SUID-AFRIKA!
  

Mieliestronk op CD-ROM
(Prys nou net R149-95alles ingesluit, as jy direk van Mieliestronk bestel!)

en/of Mieliestronk se nuwe CD oor ONS WONDERLIKE RUIMTE (lees meer hier)
(Prys ’n verstommend lae R99-95)

Bestelbesonderhede ondertoe op hierdie bladsy

 Let op: Mense van die Kaapse Skiereiland en omgewing, asook Pretorianers

Spesiaal vir Kapenaars, op versoek: Woon jy in Kaapstad of omgewing? Wil jy graag die Mieliestronk-CD direk by Mieliestronk.com in La Rochelle, Bellville, kom afhaal? Bel Ollie by 021 919 3971 tussen elfuur soggens en tienuur saans op weekdae sowel as Saterdae en hy sal jou vinnig kan help!
Let wel: Slegs kontantbetalings, asseblief. NIE inbetalings in enige ANDER BANKREKENING nie.

Vir Pretorianers: Woon jy in die omgewing van Pretoria? Soek jy ’n plek waar jy sommer gou-gou ’n Mieliestronk-CD-ROM en ’n ruimte-CD kan gaan afhaal of waar jy selfs kan reël dat dit by jou huis afgelewer word? 'n Beperkte hoeveelheid van ons CD’s is te kry by Ensiklopedie Bemarkers (Spektrum) in Gezina. Bel hulle by 012 330 3248
of faks 012 331 5527 en stel jou behoefte. 

Let wel: In hierdie geval geld slegs kontantbetalings of betalings soos met Spektrum in Gezina self gereël. NIE inbetalings in ENIGE ANDER bankrekening vir CD-aankope by Spektrum nie, baie groot asseblief!
Let ook asb. op: Ensiklopedie Bemarkers in Gezina is ’n onafhanklike onderneming wat allerhande ensiklopediese en skoolhulp-produkte verkoop. As sodanig word hulle nie gebind word deur Mieliestronk.com se eie prysstrukture, kortings op bestellings of moontlike gratis aanbiedings (soos byvoorbeeld die afgelope aanbod van ’n gratis foto-CD by Mieliestronk.com) nie.

MIELIESTRONK se bekroonde CD-ROM word deur verskillende instansies, onder meer die tydskrif Huisgenoot, versprei. Duisende eksemplare is ook al deur Leserskring verkoop. (Een van die, tans ietwat verouderde, Huisgenoot-aankondigings is ingeskandeer en kan in sy volledige vorm gesien word deur hier te klik. Dit verskyn in ’n nuwe venster.)

Met sy menigte artikels vir skooltake het die Mieliestronk-webwerf homself immers bewys as ’n onontbeerlike naslaanbron op die web—en dis alles boonop in keurige Afrikaans

Van groot geskiedkundige figure tot mediese pioniers, van moderne en antieke geskiedenis tot sosiale studies, oor diere, plante, swamme en bakterieë en oor die wetenskap, tegnologie en aardrykskunde . . . noem ’n onderwerp en die kans is betreklik goed dat jy êrens iets op Die Mieliestronk iets daaroor sal vind. Vir die taalliefhebbers is daar weer ’n omvattende Afrikaanse afkortingslys, ’n halwe duisend Afrikaanse idiome met hul verklarings, ’n lys van meer as 51 500 Afrikaanse woorde -- en so kan ’n mens aanhou.

LET WEL: Die Mieliestronk-CD-ROM soos hy nou is, sal ook nie weer opgedateer word namate nuwe artikels op die webwerf bygevoeg word nie. ’n Rooi kol verskyn voor elke skakel (op Mieliestronk se hoofbladsy op die web) na nuwe artikels, wat nou bestem is vir ’n tweede Mieliestronk-CD later.
Op hierdie manier word die problem uitgeskakel van opdaterings wat mense benadeel wat die CD-ROM vroeër gekoop het as ander.

BESTEL MIELIESTRONK SE CD-ROM’S
SÓ DIREK VAN ONS:

 CD-ROM Kopieë Prys per item (BTW ingesluit) Bedrag

Mieliestronk op CD-ROM
 
  R149,95                     
Ons Wonderlike Ruimte (nuut) >   R99,95
Word slegs versprei deur Mieliestronk self

 
Stel van altwee   R225,00  
Hanteringskoste   Geen koste direk van Mieliestronk

R35-00 as jy Mieliestronk op CD-R van Huisgenoot of On the Dot
bestel
 

Geen koste direk van Mieliestronk

R35-00 as jy Mieliestronk op CD-R van Huisgenoot of On the Dot
bestel

Ek het ’n elektroniese inbetaling gedoen ter waarde van R

Naam: _ _ _ _ _ _ _ _ _ _  _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ 

Adres: _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ __ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

 _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

 _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _  _ _  Poskode  _ _ _ _ _ _ _

Telefoonnommer: ----------------------------

Selnommer:*---------------------------------


E-pos:*----------------------------------------

* waar beskikbaar
   

* LET WEL: Jy kan die Mieliestronk-CD-ROM afsonderlik bestel of saam met die nuwe Ons Wonderlike Ruimte op CD-ROM (waaroor jy meer kan lees deur hier te klik). Die Mieliestronk kos R149,95 en Ons Wonderlike Ruimte kos R99,95. Maar as jy altwee SAAM bestel, kos dit jou net R225. (Daar is GEEN hanteringskoste as jy DIREK deur ons bestel nie, maar maak voorsiening vir ’n bybetaling as jy verkies om die CD-ROM deur ander verspreiders te bekom.)

Versendings word deur Mieliestronk self  behartig. Die wagtyd is gewoonlik slegs ’n paar dae.

* ELEKTRONIESE BETALINGS:
Nedbank, “Foreshore”, Kaapstad (takkode 108-309).
Betaling in rekening van G J D Olwagen, rekeningnommer 1083 319 884
.
Gebruik asb. jou naam as verwysing en faks die bewys van betaling saam met ’n uitdruk van die bestelvorm hierby na Mieliestronk.com by
faksno.
086 672 8419.
Die depositostrokie kan ook ingeskandeer en saam met jou naam en adres en duidelike bestelbesonderhede per e-pos gestuur word na: dugeot@iafrica.com

In baie gevalle is inskanderings of fakse nie eens nodig nie, as jy net vir ons kan verwittig wanneer inbetalings gedoen is sodat ons dit elektronies kan kontroleer.
Moet net asseblief nooit nalaat om ons jou naam, posadres en telefoonnommer te stuur nie!

* OF POS ’N UITDRUK VAN DIE BESTELVORM HIERBY MET JOU TJEK OF POSORDER AAN:
   

Mieliestronk.com    Posbus 4144      OLD OAK 7537

Skrap net die woorde: “Ek het ’n elektroniese inbetaling gedoen ter waarde van” op die bestelvorm.

MIELIESTRONK SE  KONTAKBESONDERHEDE:

Posadres:
Mieliestronk.com
Posbus 4144
Old Oak
7537
Fisieke adres:
Verheulslot 11
La Rochelle
Bellville
7530
Telefoonnommer (let wel,  slegs tussen elfuur soggens en tienuur saans (dis korrek!) op weekdae sowel as Saterdae).
021 919 3971 (praat met Ollie) 
 

E-pos-adresse: dugeotBYiafrica.com (word verkies vir die CD-inisiatief) en dugeotBYmieliestronk.com
(Vervang BY deur die “at”-simbool. Die anderste manier van skryf word hier gedoen om webkruipers te flous wat
e-pos-adresse soek wat hulle met gemorspos kan borbardeer!)

Faks: 086 672 8419  

 


Maak só as jy die Mieliestronk-CD-ROM deur Huisgenoot wil bestel (LET WEL: Die nuwe ONS WONDERLIKE RUIMTE OP CD-ROM is NIE deur Huisgenoot en sy filiale verkrygbaar nie, maar slegs DIREK van Mieliestronk.com)

Let ook op dat R35-00 hanteringskoste hier bygevoeg moet word, ongeag die grootte van die bestelling.

Versendings word namens Huisgenoot behartig deur ’n filiaal met die naam ON THE DOT, in Bellville in die Kaap.

* ELEKTRONIESE BETALINGS:
ABSA Bank, Bellville (takkode 632 005), rekeningnommer
406 295 6491. Gebruik asb. jou kontaknommer as verwysing en faks die bewys van betaling saam met ’n uitdruk van die bestelvorm boontoe op hierdie webbladsy na Direkte Verkope, On the Dot:
021 918 8888. Die depositostrokie kan ook ingeskandeer en saam met jou naam en adres en duidelike bestelbesonderhede per e-pos gestuur word na: direct@onthedot.co.za

OF: * DOODMAKLIKE FOONBESTELLINGS:
   Bel On the Dot by 086-166-8368. Hou net jou kredietkaart reg—jy bestel sommer oor die telefoon!

OF: * KOOP DIE CD MAKLIK AANLYN BY:
   
www.kalahari.net 

OF: * POS ’N UITDRUK VAN DIE BESTELVORM HIERBO MET JOU TJEK OF POSORDER AAN:
   

Mieliestronk-CD-ROM
Aandag: Direkte Verkope
On the Dot
Posbus 487
BELLVILLE
7530

Skrap net die woorde: “Ek het ’n elektroniese inbetaling gedoen ter waarde van” op die bestelvorm.

*  LAAT ASSEBLIEF VIER WEKE VIR AFLEWERING TOE EN RIG ALLE NAVRAE AAN ON THE DOT SE KLIËNTEDIENS BY
O21-918-8811. 

AFLEWERING GESKIED EGTER GEWOONLIK BAIE GOUER, MEESTAL NET ’N KLOMPIE DAE! By  Kalahari.net word selfs gesê (soos jy sal opmerk as jy soontoe sweef) dat dit slegs drie werkdae kan wees! 


 

Klik hier om terug te keer na Die Mieliestronk nadat jy hierdie bladsy met al sy besonderhede op jou drukker uitgedruk het!