Skoolprojekte-wenners!
Bestel
Mieliestronk se veelbekroonde 2 CD-ROM’s
vir skoolprojekte só

Mieliestronk
se steeds sterker opgedateerde CD-ROM en Ons Wonderlike Ruimte
kan op verskillende maniere bestel word (kyk verder ondertoe op hierdie bladsy)
Die
heel maklikste manier is miskien om sommer so op die internet
in ons bankrekening in te betaal en dan die bewys van betaling saam met jou
bestelvorm aan ons te faks
Vir enige navrae bel Ollie in die Kaap by tel. 021 919 3971
of stuur ’n e-pos na
___________________________________________________________________________________________
BESTELVORM (druk dit uit op jou drukker)
Pos jou voltooide bestelvorm saam met bewys van betaling aan
Mieliestronk.com, Posbus 4144, Old Oak 7537
of faks dit saam met bewys van betaling na 086 672 8419
of stuur jou inskanderings na dugeot@iafrica.com
Laat tot so vyf dae toe vir aflewering
Titel ........................................ Voorletters en van ......................................................... .....................................................................
Adres ........................................................................................................................................................................................................
.................................................................................................................................... Poskode ...................... .......................................
Tel.no. ......................................Selno. ........................................... E-pos (indien beskikbaar) ..............................................................
STUUR ASSEBLIEF VIR MY . . .
STUUR ASSEBLIEF VIR
|
GETAL |
BESKRYWING |
PRYS |
|
|
Mieliestronk op CD-ROM (prestige-uitgawe) @ R149,95 per CD |
R |
|
|
Ons Wonderlike Ruimte @ R119,95 per CD |
R |
|
|
Wonderlike-Ruimte- en Mieliestronk-CD-stel @ R245 per stel |
R |
|
Hanteringskoste (slegs SA) @ R35 per bestelling* |
R35-00 |
|
|
TOTAAL |
R | |
*
Let wel: ’n Vasgestelde hanteringskoste van R35 word verhaal, dit maak
nie saak hoe klein
of groot jou bestelling is nie
____________________________________________________________________________________________
Verskillende opsies om te bestel:
• Bestel deur op die internet oor te betaal of ’n deposito by ’n Nedbank-tak te maak:
•
Internetbetalings en bankdeposito’s kan gemaak word aan
G J D Olwagen,
Nedbank,
tak “Foreshore”,
Kaapstad., takkode:
108-309
Rekeningnommer: 1083 319884
Gebruik jou kontaktelefoonnommer as verwysing
• Faks die bewys van betaling saam met met die uitgedrukte vorm hierbo
(of jou naam, adres en telefoonnommer saam met duidelike bestelbesonderhede)
na 086 672 8419. Die depositostrokie kan ook ingeskandeer en saam met jou naam en adres en
duidelike bestelbesonderhede per e-pos gestuur word na: dugeot@iafrica.com
• Bestel per tjek of posorder:
Ek sluit ’n gekruiste tjek / posorder in, uitgemaak aan G J D Olwagen
vir die volle bedrag van R ..........................................................................
Pos jou tjek of posorder saam met hierdie inligting en saam met die uitgedrukte vorm hierbo
(of jou naam, adres en telefoonnommer saam met duidelike bestelbesonderhede op ’n ander stuk papier)
aan Mieliestronk.com, Posbus 4144, Old Oak 7537.
• Bestel aanlyn deur Kalahari.net
Klik op hierdie skakel en gaan na die Mieliestronk-CD se bestelbladsy op Kalahari.net. Daar sal jy ook
besonderhede oor die Ruimte-CD vind—asook oor duisende ander dinge, soos boeke, wat bestel kan word.
|
As jy enige navrae oor CD’s het en direk met Mieliestronk daaroor wil gesels, skakel gerus 021 919 3971 en praat met Ollie. As jy vinnig van die CD’s moet hę en in die Bellville-omgewing in die Kaap woon, bel ons by dieselfde nommer. Of as jy in Pretoria woon, skakel Ensiklopedie-Bemarkers [Spektrum] by 012 330 3248. |
|
|
MIELIESTRONK SE KONTAKBESONDERHEDE: |
|
| Posadres: Mieliestronk.com Posbus 4144 Old Oak 7537 |
Fisieke adres: Verheulslot 11 La Rochelle Bellville 7530 |
|
Telefoonnommer (let wel, verkieslik net tussen elfuur
soggens en tienuur saans (dis
korrek!)
op weekdae sowel as Saterdae). |
|
|
Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad van die Mieliestronk-werf |