|
• Wonderlikste nuwe CD-ROM word nou voorberei
vir
’n ongelooflike R49-95 (plus R20 vir posgeld en versending)
• Laat ons asseblief weet of jy belang
sou stel, sonder enige verpligting hoegenaamd om dit te koop sodra
dit beskikbaar raak... Lees meer hieroor heel onderaan hierdie
aankondiging
JESUS CHRISTUS
in die Kuns van die Eeue
Ons
Groot Meester en Sy geboorte, lewe op aarde, kruisdood en opstanding
deur die oë van
die groot meesters van die skilder- en beeldhoukuns van die
Middeleeue, die Renaissance en daarna
•
Klik hier
vir ’n beeldhouwerk en
klik
hier
vir ’n skildery—net twee van die van die HONDERDE geskiedkundige
meesterstukke wat jy in volblad-formaat en groter op die CD-ROM sal
kry. Onthou net dat so ’n groot prent baie, baie stadig kan laai op
die net—terwyl jy elkeen van die baie kunswerke op jou CD-ROM
blitsvinnig sal kan oopmaak en bewonder.
*
Hier is 'n ware kunsskat wat vir jare
bewaar kan word—ook ’n wonderlike geskenk vir elke kunsliefhebber en
Christen-gelowige.
Stel jy belang in CHRISTUS in die Kuns van die Eeue—die eerste van
’n nuwe pragreeks van CD-ROM’s oor die mens se grootste kulturele
erfenisse wat nou deur Mieliestronk.com voorberei word?
Laat ons weet deur eenvoudig
hier te klik
en vir ons ’n blanko e-pos te stuur. Jy
hoef niks verder te doen nie. (Let wel, dit plaas jou natuurlik
onder GEEN verpligting om te koop nie. Ons wil bloot jou adres hę
sodat ons agterna net EEN KEER vir jou kan laat weet sodra die
CD-ROM beskikbaar raak.) |