|
Mieliestronk-animasie!
(Benodig Java in jou rekenaar) BELANGRIK:
Kyk na animasie deur ’n tree of drie van jou rekenaar af weg te
staan Inderdaad. Dog die wetenskaplikes sê in hierdie wasige, vrieskoue wêreld reën dit nie waterdruppels nie, maar druppels van vloeibare metaan (wat op die veel warmer aarde slegs as ’n gas bestaan). Die metaan voed riviere, mere, strome en fonteine op Titan se oppervlak. Die metaan moet blykbaar iewers van binne die maan af kom en word gedurig aangevul—anders sou Titan met sy mindere aantrekkingskrag nie sy atmosfeer kon behou het nie. | |
MAAR hoe het ons gedink kan dit op die maan Titan lyk voordat die Huygens vir ons gewys het? By Mieliestronk is die verbeelding in die aanloop tot die landing die vrye teuels gegee en die fantasiebeeld hieronder opgetower. Dit wys net hoe ver ’n mens se verwagtinge en die werklikheid dikwels kan verskil! Ons verbeeldingsvlug
voordat die Huygens ons ontnugter het: | |
Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad |