Superbeelde van die Son

 Terug

 3 van 6

Vorentoe  


Ons Son in ín heel ander lig...

Die SolÍre en Heliosferiese Observatorium (SOHO) is ín ruimtetuig wat in Desem­ber 1995 gelanseer is om die Son te bestudeer en in Mei 1996 met sy normale werksaamhede begin het. En wat oorspronklik as ín sending van twee jaar bedoel is, is nŠ meer as ín dekade steeds aan die gang. SOHO,  wat sowat 1,5 miljoen kilometer van die Aarde om die Son wentel,  word gesamentlik deur die Europese rumteagentskap ESA en die Amerikaanse ruimteagentskap NASA beheer.  Dit is letterlik in staat om ons die Son in ín heel ander lig te laat sien...
  

 
Die Ysterson


 

 
Die Ultravoilet Son


 

  

BO: Die ultraviolet lig wat uitgestraal word deur elf keer geÔoniseerde yster by temperature van meer as ín miljoen grade Celsius is deur SOHO gebruik om hierdie foto van die Son te neem.

BO: Nog ín foto van SOHO se sogenaamde ďExtreme Ultraviolet Imaging TelescopeĒ (EIT)  toon ín mistieke blou Son.

Krediet: SOHO - EIT Consortium, ESA, NASA
 
  :

 Terug

 3 van 6

Vorentoe  

ē  Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad