Superbeelde van die Son

 Terug

 5 van 6

Vorentoe 


Witwarm pluime en gloeiende hoepels

ONDER: Ons kan ons beswaarlik die hete inferno voorspel wat oral op en in die Son voortwoed... lekkende tonge van radioaktiewe waansin, driftige storms van kernfusie, wuiwende pluime van versengende gasse met swaarder elemente wat aanhoudend uit waterstof geskep word. En elke sekonde knetter dit voort, dag ná dag, eeu ná eeu, millennium ná millennium en deur die onmeetlike ruimtes van die tyd...

Krediet: NASA



ONDER:en HEEL ONDER: Ligtende “gasfonteine” op die Son se oppervlak buig terug om skouspelagtige lusse te vorm.

  
 

     
 

 Terug

 5 van 6

Vorentoe 

 Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad