Venus
Skrikplaneet van vuur en swawel

 Terug

2 van 4

Vorentoe 

 
As jy met radar-o na Venus kon kyk, sou jy dalk die volgende sien...
 

  
BO: Lawa-vloeiings op die planeet van vuur en swawel.
 


BO: Impakkraters op Venus. n Impakkrater is n plek waar n groot ruimtelike voorwerp in die verlede n gat in die oppervlak geslaan het van die hemelliggaam waarteen dit gebots het. In die middel van s n impakkrater is daar in die rel n koepel wat gevorm is deur die opwelling wat n die botsing plaasgevind hetsoos dit ook gebeur wanneer n waterdruppel  in water inplons (animasie REGS). Op die Aarde en in ons eie wrelddeel is die Vredefortkoepel die oorblyfsel van n impakkrater waarvan die rande self reeds lankal verweer het.


BO: Nog n landskap op Venus wat deur die rekenaar geskep is met inligting wat met radar ingewin is.

Krediet: E De Jong et al (JPL), MIPL, Magellan Team, NASA