BRIEF AAN OUERS MET KINDERS VAN VOOR- TOT HOËRSKOOL


Reg. Nr. CK 1 995 00936/23

TEL: 012 330 3248

FAKS/FAX: 012 331 5527
e-pos/e-mail: spektrum@telkomsa.net
Bus/Box 26253, Gezina 0031


BTW Reg: 4020148138

ALLEENVERSPREIDERS VAN WĘRELDSPEKTRUM-NASLAANREEKS

 

Druk hierdie webblad op u drukker uit, merk u keuse(s) — bestelvorm onderaan

PRYSE EN INLIGTING

   Dui elk van u keuses met ’n kruisie in die vierkantjie by die betrokke produk aan.

l (a). WĘRELDSPEKTRUM:- U tuisbiblioteek vir Laer- en Hoërskooltake. l tot 30 dele plus 3 Jaarboeke = 33 Boeke.
  Prys en Terme op aanvraag — Ons het nog Jaarboeke beskikbaar — U boeke beskadig? Ons verkoop ook los boeke.

1 (b). WĘRELDSPEKTRUM:- 30 dele plus aanvullende dele 31/32/33 en 3 Jaarboeke = 36 Boeke. Die grootste tuisbiblioteek.
  Prys en Terme op aanvraag - Ons het nog Jaarboeke beskikbaar — U boeke beskadig? Ons verkoop ook los boeke.

2. STORIEMAN — 8 Boeke & 8 CD’s:- Stories met positiewe inprenting. Kinders het ’n ongelooflike vermoë om te leer en te luister. Nie net baat hulle met woordeskat, beter leesvermoë en taalbeheer nie,  maar hulle versamel ook 'n magdom kennis.
  .... R 472-00                                         Beskikbaar in Afr. en Eng.

3. SAE-CD:- SUID-AFRIKA se eerste multimedia-ensiklopedie in AFRIKAANS. Duisende artikels, foto’s, kaarte en feite, saamgestel deur TOP-AKADEMICI, NAVORSERS EN SPESIALIS-SKRYWERS. Kurrikulum-gerig met sterk fokus op SA Inhoud en Aktuele Qnderwerpe, Plaaslik en Węreldwyd. Ook ’n video-biblioteek. Ideaal vir Laer- & Hoërskooltake.
  .... R 298-65                                         Beskikbaar in Afr. en Eng.

4. HUISGENOOT — ONS WONDERLIKE WĘRELD:- Skoolprojek-tekste by die honderde in AFRIKAANS! Hulp vir die Afrikaanssprekende leerders wat weinig in Afrikaans op die Net sal vind - Kan help met skooltake - Geen prente.
.... R 99-95

5. DIE MIELIESTRONK-CD:- MIELIESTRONK.COM se gewilde webwerf is slegs ’n gedeelte van hierdie gewilde CD saamgevat in ’n baie spesiale pakket. Presies so iets was daar nog nooit in Afrikaans!!  Skoolprojekte: Kry jou werk met lekkerkry klaar! Kinders kan self take doen. As jy dit nie het nie — kry dit. Baie prente beskikbaar!
.... R 149-95

6. KEN JOU TAFELS-CD (KLICK ’n KIDS):- Leer jou maaltafels in ’n japtrap. Kry die antwoord van die grootste maalsomme en kyk wat kruip weg. Vanaf 5-13. Opwindend met alle tafels van 2 tot 12. Verdien sterre om die Marsmannetjies te kry!!
.... R 160-00                                         Beskikbaar in Afr. en Eng.

7. KLICK ’n KIDS-CD:- Optel & Aftrek-Getalkombinasies, Horisontale Optel met of sonder oordrag en aftrek met of sonder ontbinding (leen), Vertikale Optel en Aftrek - Gidsgetalle help die kind om die metode te bemeester - Optel- en Aftrek-kombinasies.
.... R 120-00                                         Beskikbaar in Afr. en Eng.

8. WISKUNDE op CD:- Die Rots-Reeks. Behandel Basiese Wiskunde soos KGV, GGD, faktore, veelvoude, lang maal en deel, asook breukbewerkings en vele meer. Gratis werkkaarte en toetse. 2 CD’s met stembegeleiding. Moet nie kanse vat nie!
.... R 120-00                                         Beskikbaar in Afr. en Eng.

9. MEETKUNDE op CD:- Alle fasette van meetkunde van Graad 8 -11-vlak - so iets was daar nog nooit op hierdie vakgebied.
.... R 120-00                                         Beskikbaar in Afr
. en Eng.

10. PHAROS 5 in l WOORDEBOEK op CD:- Bevat (a) Groot Tesourus van Arikaans, (b) Verklarende Afrikaanse Woordeboek,  (c) Groot Woordeboek / Major Dictionary, (d) Tweetalige Frase-Woordeboek/Bilingual Phrase Dictionary en (e) New Words/Nuwe Woorde
(a) + (b) in Afrikaans, (c) + (d) in Afr/Eng - Eng/Afr en (e) Eng/Afr
.... R 395-00

11. AFR - SPELTOETSER & WOORDAFBREKER:- PUKKE — Herken spelfoute en korrigeer. Gratis opdatering.
.... R 330-00

12. (a) GROOT BOET (BIG BOET) ____GR 2-3     .... R 260-00
      
Beskikbaar in Afr. en Eng.
       (b) GROOT BOET (BIG BOET) ____GR 6-7     .... R 250-00
       Beskikbaar in Afr. en Eng.
DIE PROGRAMME IS GESKOEI OP BEWESE LEERMETODES WAT U KIND SAL HELP OM ’N SELFSTANDIGE EN SELFGERIGTE LEERDER TE WORD — BEVAT ONDER MEER OEFENINGE OOR WISKUNDE, SPELLING, DENKE, GEHEUE EN LEES — VERSKAF DAAGLIKS VERSLAE OOR DIE VORDERING VAN U KIND EN KAN DATA VAN MEER AS EEN KIND STOOR.

13. SLIM KABOUTERS-CD (Clever Elves) 4 - 9 jaar — Toer met die Kaboutertjies deur die rekenaar se wonderlike węreld. Vind uit hoe rekenaars dink en onthou en hoe maklik die muis en sleutelbord werk. Laat jou drukkers en skandeerders vir jou werk.
 .... R 100-00                                               Beskikbaar in Afr. en Eng.

Bestelling

Pos aan: Ensiklopedie Bemarkers, Posbus 26253, Gezina 0031

Ek bestel van u die artikel(s) soos gemerk op die lys hierbo, waarvoor ek die

bedrag van R............................. per gekruiste tjek / gekruiste posorder(s) insluit

My naam: .........................................................................................................

My posadres: ....................................................................................................

.........................................................................................................................

Poskode:  .................................    My tel.nr.:   ................................................

My e-pos-adres en/of faksnr. (indien beskikbaar):

..........................................................................................................................
Voeg by: R15-00 posgeld vir 1 tot 3 CD's;  R20-00 posgeld vir vier of meer CD's

MSK 02-02-2008