taalgenoot
 
Interaktiewe Blokmakierie no. 25 (a)

Hierdie blokkiesraaisel is een van die twee historiese blokkiesraaisels wat herdruk is in Taalgenoot se feesuitgawe om die blad se 75-jarige bestaan te gedenk (die uitgawe van November/Desember 2006). Die blokkiesraaisel hierby het die eerste keer in April 1935 verskyn. Jy kan ook kyk hoe jy vaar met ons elektroniese weergawe van die tweede ou blokkiesraaisel—van Januarie 1936—wat bereik kan word deur hier te klik. Onthou net dat die Afrikaanse taal sedert die jare dertig plek-plek beduidende veranderings ondergaan het—soos ook die milieu van destyds met sy grootliks landelike inslag...
  


You need Java enabled to view the crossword applet.

Klik op enige leidraad regs bo en probeer dan die antwoord in die ooreenstemmende blokkies invul. (Of klik op enige reeks blokkies in die rooster en kry die leidraad vir die betrokke woord omraam in rooi.) Jy kan hulp kry deur op die balkies links bo te klik.

Terug na Blokmakierie-inhoudsopgawe


Interaktiewe funksie geskep deur Mieliestronk.com deur middel van Crossword Compiler.