Begin | Lewe | Beste | Versies | Foto’s |

  
’n Spesiale huldeblyk aan ’n spesiale vrou op ’n spesiale verjaardag op 15 Maart 2006. Hoop Tokkie se vriende kuier lekker saam op haar eie, eie werf – al is die web nou dié een enkele ding op aarde wat vir haar Grieks is.

 

Tokkie... die sub A’tjie

Tooi jou in rooi, my rooibloed-vrou
om my vir altyd aan jou voete te hou

HvD, Vir Tokkie
 

   


Skakels:
Volg gerus die onderwerpe van jou keuse of blaai deur Tokkie se bladsye deur telkens op die skakel “volgende bladsy” te klik..