Begin | Lewe | Beste | Versies | Foto’s |
Tokkie — van toeka tot nou
Let wel: Groot foto’s — gebruik asseblief net so ’n bietjie geduld terwyl dit laai...
REGS: Verloof — op 15 Maart 1966, dag en datum presies veertig jaar voor haar 60ste verjaardag.
BO: Skone bruid - 31 Desember 1966 op ‘n snikhete Bultfontein.
BO: Ouma Tokkie — die tweeling maak ’n vroeë buiging op 26 April 2004.