地 Laslappie van Mieliestronk

TULPE:
Die pragblomme van Amsterdam (en elders)
 

Tulpe

 

TulpeBO en REGS: Tulpe op die land en in 地 tuin預ltyd skouspelagtig.

Foto bo:
U.S. Geological Survey

Foto regs: U.S. National Park Service 

 

TWEE vragte koring, vier vragte rog, vier vetgevoerde beeste, agt vetgevoerde varke, twaalf skape, twee vate botter, sowat 450 kg kaas, omtrent 450 liter wyn, vier vate spesiale bier, 地 silwerbeker, 地 pak klere en 地 bed. Alles vir 地 enkele tulpbol? Wat se malligheid is dit?

 

Die antwoord staan bekend as "tulpemanie"嵐n vreeslike geskarrel vir tulpbolle in die sewentiende-eeuse Nederland謡at die land so ampertjies finansieel geruneer het.

 

Die besonderse verhaal van die tulp begin egter nie in Nederland nie, maar in Turkye, waar dit sedert omstreeks 1000 n.C. gekweek is. Ogier de Busbecq, die Oostenrykse ambassaュdeur in Turkye, het 地 aantal tulpbolle na die Weense plantkundige Carolus Clusius gestuur.

 

Clusius, wat in onguns by die Oostenrykse keiser geraak het, het in 1593 na Nederland gevlug en 地 voorraad bolle met hom saamgeneem. Hy het hulle in die botaniese tuin in Leiden geplant, en in die daaropvolgende lente het hulle geblom.

 

Volgens oorlewering het Clusius geweier om van sy kosbare bolle af te sien, buiten vir navorsing. Sekere Nederlandse tuiniers het die tuin toe in die nag binnegesluip en daarvan gesteel.

 

Binne 地 paar jaar het die pragtige blomme op baie plekke in Nederland gedy, en teen die vroe 1600痴 is allerhande variteite gekweek. Die liefde vir tulpe het egter nie tot Nederland beperk gebly nie. In Frankryk sou geen vrou met 地 gevoel van eiewaarde sonder 地 tulp vooraan haar gesien word nie. En in Engeland was daar 地 groter vraag na tulpe as na rose en affodille.

 

In die 1620痴 het Nederlandse amateur-spekulante die waarde van seldsame tulpvariteite tot belaglike pryse laat styg. 地 Enkele bol van die spesie Semper augustus is byvoorbeeld vir die ekwivalent van tienduisende rande verkoop.

 

Teen die 1630痴 was almal op hol oor die bol. In die begin het dit gelyk of niemand kon verloor nie. En niemand h騁 ook nie擁n die begin.

 

Maar toe, tussen 1634 en 1637, raak die insette en die risiko's groter. Erfstukke, juwele en sakeondernemings is verkoop. Huise en ander eiendom擁n een geval selfs 地 werker se gereedskap擁s verpand. Spekulante het groot bedrae geld weggegee vir bolle wat hulle nie eens gesien het nie.

 

Skielik, teen die einde van 1636, was daar meer verkopers as kopers. In Februarie 1637 het die mark se boom uitgeval. Fortuine was daarmee heen en lewens is verwoes.

 

Die regering het uiteindelik ingegryp deur die handel in bolle te reguleer, orde te herstel en die kullery te beindig. Die tulpehandel het in die regmatige hande van Nederland se ernstige kwekers en tuiniers beland.

 

Die ineenstorting in Nederland het nie gekeer dat die tulpemanie na Engeland en Turkye versprei nie, hoewel dit gelukkig daar nie so heftig gewoed het nie.

 

TULPE behoort tot die leliefamilie, Liliaceae. Hulle ontwikkel sowel uit saad as uit bolle, hoewel di uit saad eers oor vier of vyf jaar blom, terwyl di uit bolle binne 地 jaar blomme het.

 

Lady Bird Johnson-kultivar適aapse tulpDie 滴ollandse tulp het as lid van die leliefamilie 地 menigte verwante in baie w靡elddele. REGS is 地 baie ou illustrasie (uit 1904) van 地 plant wat as 地 Kaapse tulp aangedui word. Vergelyk di eenvoud met die flambojante Lady Bird Johnson-tulpkultivar in die tuin by die Amerikaanse Wit Huis (BO).

 

Bron van illustrasie van Kaapse tulp: NAL / U.S. Department of Agruiculture.

Foto van LBJ-tulpe: Coutney Bowers / whitehouse.gov (detail)

 

Elke plant het gewoonlik net een kelkvormige blom met geronde, gepunte of kantagtige rande. Party het een kleur, ander 地 mengsel van twee. Boonop kan die tulp, as dit deur 地 virus aangeval word, strepe van ander kleure kry. Dit is omdat die kleur, en nie die gesondheid van die plant nie, aangetas word.

 

Die tulp se oorspronklike groeigebied is nie Turkye nie, maar die steppe van Wes- en Sentraal-Asi, Armeni, Iran en die Kaukasus. Van hier af is die wilde blom ooswaarts tot in China verhandel, en met die Swart See langs tot in Turkye en ander lande langs die Middellandse See. Die bolle wat iets meer as 400 jaar gelede die eerste keer na Nederland geneem is, was van 地 gekweekte variteit.

 

Die woord tulp kom van die Turkse woord "tulbent", wat tulband beteken. As 地 mens jou verbeelding so effens gebruik, lyk die pragtige blomme sowaar soos klein tulbandjies.

 

Hoewel tulpe vandag in baie dele van die w靡eld gekweek word, is Nederland steeds 地 toonaangewende uitvoerder van tulpbolle. 

 

   Waar aard 滴ollandse tulpe in Suid-Afrika uitstekend? Glo dit, op 地 plaas naby Sutherland, die koudste plek in die land, in die haai Karoo. Tulpe word daar op groot skaal onder besproeiing gekweek溶ie vir hul blomme nie, maar vir hul bolle. Die bolle word verkoop sodat tuiniers elders hulle kan plant en die prag van die blomme kan geniet.
 


Klik hier om terug te keer na die Laslappie-bladwyser

Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad